top of page

RSVP

Ons vra vriendelik dat ons troue as ’n geleentheid net vir volwassenes gedeel word.
In lyn met die intieme aand van ons dag, versoek ons asseblief dat slegs gaste wat op die uitnodiging genoem word, dit bywoon.
Baie dankie dat julle ons wense eer.

Ons is baie jammer dat julle ongelukkig nie ons troue sal kan bywoon nie. 

​

Ons RSVP-sperdatum het reeds verstryk en ons het ongelukkig nie ’n bevestiging van julle ontvang nie. Ons sou dit baie geniet het om julle spesiale dag saam met ons te vier, maar ons finale getalle is reeds ingedien en ons reëlings is nou gefinaliseer.

​

Julle teenwoordigheid sou vir ons baie beteken het, en ons sal julle beslis op die dag mis. Ons verstaan natuurlik dat dinge soms gebeur en hoop om julle op ’n ander spesiale geleentheid te kan sien.

Ons Trouplaylist

Screenshot_20260601_182830_Spotify.jpg

Jou musiekversoeke is amptelik genooi! Voeg jou gunsteling liedjie(s) by ons trouplaylist en help ons om die dansvloer vol te hou! 

​

Playlist skakel


https://open.spotify.com/playlist/2yh0RA769uVjUs8pCZ4ARM?si=eiNoe8dISiap6NCjKGKSQA&pt=e30e8e88692ddbbcc4d31dc016085700&pi=TBtkEJADTjCXo

​

Of scan die foto.

Hoe werk dit?
• Maak Spotify oop.
• Gaan na die Search-blad onder in Spotify.
• Klik op die kamera-ikoon regs bo.
• Scan die Spotify-kode/foto hierbo.

​

Voeg gerus 1–3 liedjies by wat jy graag op die dansvloer wil hoor! 

bottom of page